Deel

Ek fop jou dalk hier, maar nie altyd daar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die advertensiebord is leeg nadat die foutiewe advertensie verwyder is.
Die advertensiebord is leeg nadat die foutiewe advertensie verwyder is.

Ek het nog altyd gedink alle advertensies is maar net nog ’n vorm van fopnuus. Blykbaar nie. Ek bewonder mense soos Riaan Cruywagen en Bobby van Jaarsveld wat met eer uit die stryd teen hul onderskeie siektes gekom het, en bereid is om hul herstel met ons te deel. Hul lofredes oor die medisyne wat hulle gesond gemaak het, klink so . . . wel, geloofwaardig.

En as daar nou een produk is wat ’n goeie kans het om ’n siekte in sy kanon in te stuur, dan is dit ’n behandeling vir ’n olike prostaat wat geadverteer word. Die vrou in die advertensie op die radio klink kompleet soos ’n matrone in ’n hospitaal. Sy vat duidelik geen twak van kabouters nie. Beslis niks van “prosse en state” nie.

Ek is nie so seker van die geloofwaardigheid van die opslaankerk in my middedorp nie. ’n Tyd lank was daar ’n bord op sy muur met die boodskap: “God is hier.” Ek het ’n paar keer in die week daar gaan aanklop om ’n afspraak te maak, maar sonder sukses.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 94/1
West Indies 220/8
Rand - Dollar
18.17
+0.7%
Rand - Pond
22.41
+0.4%
Rand - Euro
19.70
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.17
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
962.88
-0.5%
Palladium
1,420.37
+1.0%
Goud
1,973.00
+0.8%
Silwer
23.25
+0.8%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,445
+1.0%
Alle aandele
76,047
+1.0%
Hulpbronne 10
66,460
+2.4%
Industriële 25
102,327
+0.1%
Finansiële 15
15,628
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos