FW de Klerk het magtige Afrikaner ontman

akkreditasie
Oudpres. FW de Klerk Foto: Argief
Oudpres. FW de Klerk Foto: Argief

Die kenners sê ons sou ’n bloedbad beleef het as wyle oudpres. FW de Klerk nie die land na “vrede” gestuur het nie. Dit is ’n aanvegbare stelling as gemiddeld 58 mense per dag vermoor word. Miskien was sy bedoelings opreg, maar die resultaat van sy beleid het die eens magtige Afrikaner-volk ontman.

Die Afrikaner wat prestasies van internasionale afmetings gelewer­ het, is vandag ’n stilswyende, vertrapte slaaf in die land wat sy voorgeslagte met bloed verower het. Hulle is dieselfde groep mense wat die atoom kon splits en die stigters van die magtige Denel, Sasol, Eskom ensovoorts was. En ook diegene wat met reusedamme en kanaalstelsels ’n halfwoestyn kon tem.

Winston Churchill­ se woorde word skielik relevant: “Victory at all costs, victory in spite of all terror, victory how­ever hard the road may be; for without victory­, there is no survival.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Stormers 12
Lions 30
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos