Hierdie pad moet weer gestap word

akkreditasie
Kortstondige versoening? FW de Klerk en Nelson Mandela se bekende versoeningsgebaar toe Suid-Afrika se eerste swart president in 1994 ingesweer is. Foto: Reuters
Kortstondige versoening? FW de Klerk en Nelson Mandela se bekende versoeningsgebaar toe Suid-Afrika se eerste swart president in 1994 ingesweer is. Foto: Reuters

Die vraag is nie wat die FW de Klerk-stigting of sy familie wil hê nie, maar waarom het pres. Cyril Ramaphosa nie dadelik ’n staatsbegrafnis aangebied nie – dan kon die familie dit aanvaar of van die hand gewys het.

Ramaphosa se halfhartige en gekwalifiseerde eerbewys was nie oortuigend nie, en dit was duidelik dat hy as staatsman nie groot genoeg was om De Klerk te erken vir dit waarvoor hy in die wêreldgeskiedenis bekend sal staan nie. Geluk aan die Mandela-familie vir hul eerbetoon.

Die wêreld se oë is op ons en hulle lig reeds hul wenkbroue dat ’n staatsman wat die Nobelprys vir vrede ontvang het, nie ’n staatsbegrafnis kry nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10 & 211/1
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 343/7
England 147/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.70
+0.1%
Rand - Pond
20.73
+0.0%
Rand - Euro
17.78
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.26
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,787.03
+0.2%
Silwer
22.35
-0.3%
Palladium
1,851.50
-0.3%
Platinum
959.00
-0.2%
Brent-ruolie
75.82
+0.5%
Top-40
65,925
-0.1%
Alle aandele
72,325
-0.1%
Hulpbronne 10
68,719
+0.1%
Industriële 25
95,452
-0.4%
Finansiële 15
14,293
+0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos