Kundigheid kort

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Quinton de Kock kniel voor die Proteas se wedstryd teen Sri Lanka. Foto: Getty Images
Quinton de Kock kniel voor die Proteas se wedstryd teen Sri Lanka. Foto: Getty Images

Met die T20-Wêreldbeker het die Proteas stotterend aan die gang gekom en in die proses teen Au­stralië verloor. ’n Mens kon sien dat ’n groot skroef los is. Spelers soos Quinton de Kock het van stryk af gelyk en paaltjies het taamlik goedkoop gekantel.

Toe bars die bom met Krieket Suid-Afrika (KSA) se hantering van die sage met Black Lives Matter (BLM). De Kock het onttrek en die Proteas was ontwrig. Genadiglik is die wedstryd sonder De Kock deurgetrek. Dinge is toe sodanig aanmekaar gelap dat De Kock weer beskikbaar was en die Proteas die daaropvolgende groepwedstryde darem kon wen, hoewel nie met groot oortuiging nie.

Die katastrofiese tydsberekening van die hantering van die BLM-kwessie het sy jammerlike tol geëis. Is dit omdat daar te veel klase vir base is, nie net in sport nie, maar ook in die kabinet, die parlement en al die ander instellings, omdat die sprong van klaas na baas meer van begunstiging as van kundigheid afhang?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10 & 196/1
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 306/7
England 147/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.73
-0.1%
Rand - Pond
20.79
-0.3%
Rand - Euro
17.83
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,786.43
+0.2%
Silwer
22.46
+0.2%
Palladium
1,862.50
+0.3%
Platinum
961.00
-0.0%
Brent-ruolie
75.82
+0.5%
Top-40
65,993
0.0%
Alle aandele
72,404
0.0%
Hulpbronne 10
68,624
0.0%
Industriële 25
95,800
0.0%
Finansiële 15
14,289
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos