Deel

Maak nou Afrika veilig met dié stats

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Afrika-Unie. Foto: Argief
Die Afrika-Unie. Foto: Argief

Hoe lekker sou dit nie vir pres. Cyril Ramaphosa gewees het nie om, as die nuwe voorsitter van die Afrika-Unie (AU) se raad vir vrede en veiligheid, almal in Ethiopië te kon vertel hoe sy regering Suid-Afrika ’n veiliger plek gemaak het.

Pleks daarvan lewer hy ’n niksseggende pleidooi dat meer gedoen word om veiligheid en vrede op die vasteland te bewerkstellig. Meer soos in wat?

Ramaphosa se regering het Suid-Afrika die gevaarlikste land in Afrika gemaak. Suid-Afrika se misdaadindeks (75,4%) is naas Venezuela, Papoea-Nieu-Guinee en Afganistan die swakste ter wêreld. In die laaste kwartaal van verlede jaar is 7 555 mense vermoor, wat sowat 82 mense per dag verteenwoordig. Dit sluit die moorde op meer as 1 000 vroue en 300 kinders in.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.28
+1.4%
Rand - Pond
22.43
+1.0%
Rand - Euro
19.85
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.22
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
981.98
+1.0%
Palladium
1,444.54
+2.7%
Goud
1,967.98
+1.4%
Silwer
22.93
+2.4%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,757
+1.4%
Alle aandele
75,243
+1.3%
Hulpbronne 10
65,777
+0.2%
Industriële 25
101,692
+1.8%
Finansiële 15
15,282
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos