Ons kort meer Bhekumuzi’s in rade

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Chris Pappas
Chris Pappas

’n Klop op die skouer vir Murray La Vita met sy raak beskrywing – die DA se “wit oemfaan” as verwysing na Chris Pappas, die nuwe burgemeester van die Umngeni-stadsraad (12.11).

Enige leser wat Wit Oemfaan deur wyle F.A. Venter – geskoei op die ware avonture van die Voortrekkerseun Paulus van Gass soos aangeteken deur dr. Gustav S. Preller – gelees het, sal dit beaam. Net soos Van Gass, nadat hy verdwaal het en deur die Zoeloes gevind is en ’n tyd lank tussen hulle gewoon het, so het Pappas wat in ’n Natalse plaasgemeenskap grootgeword het, ook ’n sterk Zoeloe-grondslag. Inteendeel, hy kon Zoeloe praat voordat hy Engels kon praat.

Hoe indrukwekkend is dit nie dat Pappas met sy toepaslike akademiese agtergrond – ’n B-graad in stads-en-streeksbeplanning (UP) en ’n meestersgraad in publieke administrasie (Walden-Universiteit), aangevul deur sy sterk leierskap (UP-studenteraad) – spontaan name onder sy mense in KwaZulu-Natal op voetsoolvlak verwerf het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos