Deel

Ons moet ingryp oor ons gemoed

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Al hoe meer gesaghebbende wetenskaplike navorsing bewys joga en aandagtigheid werk – dit verlaag jou bloeddruk, help vir depressie en kan selfs help vir pyn – wat dit ’n kragtige teenvoeter vir opiaatmedikasie maak. Doen jy dit in die natuur, is die resultate nog kragtiger.Foto: iStock
Al hoe meer gesaghebbende wetenskaplike navorsing bewys joga en aandagtigheid werk – dit verlaag jou bloeddruk, help vir depressie en kan selfs help vir pyn – wat dit ’n kragtige teenvoeter vir opiaatmedikasie maak. Doen jy dit in die natuur, is die resultate nog kragtiger.Foto: iStock

Daar is drie dinge in die onderwys wat my woedend maak. ’n Kind wat onregverdig behandel word, te na gekom word en ’n kind wat ’n eie lewe beëindig weens die onbehoorlike druk van ons land se skoolstelsel.

Knap voor die bekendmaking van die matriekuitslae van 2022 beëindig ’n pragtige jong matriekmeisie haar eie lewe omdat sy vas geglo het sy het wiskunde gedruip. Soos alle ander kinders moes sy ook waarskynlik elke dag hoor dat sy ná skool sonder wiskunde geen toekoms- of lewensverwagting het nie.

Toe die bedroefde ma haar kind se matrieksertifikaat ontvang, lees ons almal die kind het 51% vir wiskunde behaal. Dink net hoe dit moontlik die kind se gemoedstoestand en lewensuitkyk onherroeplik en ten goede kon verander het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Stormers 0
Harlequins 0
besig om te laai... Regstreeks
Benetton 0
Connacht 0
besig om te laai... Regstreeks
Arsenal 0
Leeds United 0
besig om te laai... Regstreeks
AFC Bournemouth 0
Fulham 0
besig om te laai... Regstreeks
Brighton and Hove Albion 0
Brentford 0
besig om te laai... Regstreeks
Crystal Palace 0
Leicester City 0
besig om te laai... Regstreeks
Nottingham Forest 0
Wolverhampton Wanderers 0
besig om te laai... Regstreeks
Richards Bay FC 0
Orlando Pirates 1
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos