‘Ons werk hard aan mislukte staat’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gert van der Westhuizen gesels met Alexander Strachan oor sy nuwe boek in Netwerk24 se boekgesprek op Donderdag 24 Maart.
Gert van der Westhuizen gesels met Alexander Strachan oor sy nuwe boek in Netwerk24 se boekgesprek op Donderdag 24 Maart.
Foto: Bongiwe Gumede

Die vraag was nog altyd of Suid-Afrika as ’n ontwikkelende land beskou kon word. In ag genome die toestand van ander state in Afrika kon ons wel praat van Suid-Afrika as ’n ontwikkelende staat. Nou vra Gert van der Westhuizen (05.09) of hierdie droewe land ’n mislukte staat is. Ek sou sê nee, nog nie, ons is nog net ’n mislukkende staat.

Ons het nog krag en water, dog weens die kwynende kragnetwerk flikker die gevaarligte. Volgens Van der Westhuizen hang dit ook baie daarvan af wáár jy in die land bly om te besluit of dit ’n mislukte staat is. Nie altyd nie. Bly jy in ’n township, prakseer jy jou eie kragnetwerk vanaf die hooflyn, en op hierdie manier omseil jy die kwessie van mislukking.

Ons het darem nog ’n polisiediens, wat heelwat kleiner is as jy nie die misdadigers in die polisie daarby inreken nie. Verdagtes in ernstige moordsake word soms gearresteer, veral as die slagoffer deel is van ’n prominente politieke familie, en dit maak nie saak as die arrestasie plaasvind buite die 72 uur-spertyd wat die polisieminister belowe het nie. Weens die personeeltekort in die polisie besoek die minister sommer self die misdaadtoneel. Sake word selfs nog in die howe afgehandel; nog nie ál die regters is aan wangedrag skuldig bevind nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 153/4
Namibia 73/2
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 318/3
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
15.95
+1.2%
Rand - Pond
19.89
+0.1%
Rand - Euro
16.80
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.20
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+1.6%
Goud
1,828.18
+0.2%
Silwer
21.69
+0.3%
Palladium
2,069.50
+2.1%
Platinum
958.50
+1.3%
Brent-ruolie
114.24
+2.6%
Top-40
63,407
+1.5%
Alle aandele
70,087
+1.3%
Hulpbronne 10
73,348
+2.1%
Industriële 25
78,387
+1.7%
Finansiële 15
15,895
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos