R18 000 se betalings vir R5 000-uitbetaling

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dit kan eindelose probleme veroorsaak as jou testament swak opgestel is. Foto: Unsplash
Dit kan eindelose probleme veroorsaak as jou testament swak opgestel is. Foto: Unsplash
unsplash

Ek het ook jare gelede ’n begrafnispolis by ’n bekende versekeraar uitgeneem. Ek was (verkeerdelik) onder die indruk dat die uitkeerbedrag van R5 000 aangepas sou word om tred te hou met die waarde van die rand. Ek het onlangs weer oor die polis se waarde navraag gedoen. Nadat ek ongeveer R18 000 oor etlike jare aan die versekeraars betaal het, was hulle antwoord dat die versekerde bedrag R5 000 bly.

Nodeloos om te sê, as ek die polis sou kanselleer, verval die betaling van R5 000 ná my dood. Ek het dit gekanselleer en is bly ek lewe darem nog.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos