eselfaangedrewe houwitser na Russiese troepe buite die frontliniedorp Bakhmut, te midde van Rusland se aanval op Oekraïne, in die Donetsk-streek. Foto: Reuters
Ek kyk na die programme oor die oorlog in Oekraïne en kan nie glo dat dieselfde mense wat teen apartheid in opstand gekom het, nie die Russiese inval in Oekraïne veroordeel nie. Dit val in so ’n mate buite enige rasionele verwysingsraamwerk dat dit aan skisofrenie grens.
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Ontsluit só ’n wêreld vol inligting – van nuus, sake, sport en raad tot resepte, reis en meer. Geskep en verpak deur Netwerk24, Rapport, Huisgenoot, Sarie, Weg! en Tuis.