Spraakvryheid is ’n relatiewe begrip

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Speaking the truth | Eskom board member and BLSA head Busi Mavuso.
Speaking the truth | Eskom board member and BLSA head Busi Mavuso.
Gallo Images/Sunday Times/Masi Losi

Ek kom tot die gevolgtrekking vryheid van spraak beteken dat jy die apartheidsregering en alles wat daardeur nagelaat is, moet besoedel en afkraak. Wee jou egter as jy dit sou waag om kritiek teen die korrupte ANC-regering te lewer.

Ek praat nou van die kastyding van Busisiwe Mavuso, Eskom-direksielid, wat die ANC-regering vir sy mislukkings aangevat het. Sy is deur die voorsitter van Skoor, Mkhuleko Hlengwa, gevra om die sitting te verlaat.

Hlengwa het Mavuso voorts van toneelspel beskuldig, wat daarop neerkom dat hy haar as ’n nar beskou. Nou wonder ek of Hlengwa so briesend was omdat Mavuso die regering gekritiseer het, of is dit omdat sy in die bres getree het vir André de Ruyter, wat wit is?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Benetton 0
Cardiff Rugby 0
Rand - Dollar
15.89
-0.1%
Rand - Pond
19.82
-0.1%
Rand - Euro
16.77
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,840.63
-0.1%
Silwer
21.62
-1.3%
Palladium
1,946.50
-3.1%
Platinum
949.00
-1.9%
Brent-ruolie
112.04
+2.6%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.7%
Industriële 25
72,948
-3.8%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos