Stuur 'n SMS en laat jou stem geld

akkreditasie

Dis ’n skreiende skande dat die Van Deventer-broers so lig gestraf word vir renosterstropery nadat een al voorheen ’n vonnis uitgedien het vir dieselfde oortreding. Dis geen afskrikmiddel vir enige stroper nie. – Harrie,  Musina

Ai, Fikile Mbalula, ons geagte minister van vervoer, dink blykbaar dit is nie ontwrigtend vir lugdienste as vlugte moet uitwyk na ander lughawens vir brandstof nie. Geen wonder alles waaraan hy raak is ’n fiasko nie. Minister Fix It?  – Andre, Kempton Park

O.R. Tambo het ’n brandstofprobleem. Waar kry die Lanseria-lughawe dan brandstof, of het O.R. Tambo ’n probleem met betaling?  – Stegmann de Wet, Roodepoort

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.87
+0.0%
Rand - Pond
19.80
-0.0%
Rand - Euro
16.75
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,842.31
0.0%
Silwer
21.74
-0.8%
Palladium
1,955.50
-2.7%
Platinum
952.00
-1.6%
Brent-ruolie
112.04
+2.6%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.7%
Industriële 25
72,948
-3.8%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos