Deel

Suid-Afrika sal gelag betaal vir draadsittery

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mense het op die vooraand van die eenjarige herdenking van die oorlog in Oekraïne in New York bymekaar gekom om teen die Russiese inval te betoog. Foto: Reuters
Mense het op die vooraand van die eenjarige herdenking van die oorlog in Oekraïne in New York bymekaar gekom om teen die Russiese inval te betoog. Foto: Reuters

Ek was verstom oor die bewerings van Theo Stehle (21.02) oor die oorlog in Oekraïne, naamlik dat hulle en die Weste die skurke in die storie is, en Rusland die engeltjies.

Ek en my vrou het Rusland sowat tien jaar gelede besoek. Dit was baie vreedsaam sonder enige sigbare Russiese polisie of soldate en slegs enkele mans met uniforms in die Kremlin. Maar nou, tien jaar later, het toerisme met 96% gedaal en vlugte is gestaak.

Dit blyk dat vryheid van spraak nie meer daar bestaan nie. Daar is protesoptogte teen die aanval op Oekraïne, maar betogers word vinnig met geweld deur die polisie in vangwaens geboender om publisiteit te vermy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
+1.1%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos