Trots op SA se vrugteboere

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pere uit Suid-Afrika wat oorspronklik vir die Russiese vrugtemarkte bestem was, het danksy ’n skenking van ’n plaaslike uitvoerder hul pad na ’n voedingskema vir Oekraïense vlugtelinge gevind, berig Freshplaza. Foto: Die Burger
Pere uit Suid-Afrika wat oorspronklik vir die Russiese vrugtemarkte bestem was, het danksy ’n skenking van ’n plaaslike uitvoerder hul pad na ’n voedingskema vir Oekraïense vlugtelinge gevind, berig Freshplaza. Foto: Die Burger

Daar is deesdae so baie slegte nuus. Oorlog, oorstromings wat alles wat in die pad kom eenvoudig vernietig, moord en doodslag en nog vele ander goed wat ’n mens se dag sommer bederf.

In Sake-Beeld (12.04) lees ek toe die pragtige berig wat my hart sommer weer vuurwarm laat klop het. En weer eens my daaraan herinner het hoekom ek steeds trots is om ’n Suid-Afrikaner te wees. ’n Besending uitvoerpere was op pad na Rusland, wat jaarliks blykbaar honderdmiljoene rande se pere van Suid-Afrika af invoer, toe die einste Rusland Oekraïne binneval en verwoesting saai in die land. Duisende mense is reeds dood en sommige stede en dorpe feitlik platgevee.

Dis toe dat die Suid-Afrikaanse hart van Wayne Mudge, uitvoerende direkteur van Cape Five, wat die pere versend het, so warm geklop het dat hy in samewerking met die boere wat pere in die besending gehad het, besluit het om die vrag pere­ na Oekraïne te stuur. Dit het Oekraïne bereik en is aan 15 000 vlugtelinge uitgedeel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 318/3
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
15.93
+1.4%
Rand - Pond
19.84
+0.3%
Rand - Euro
16.79
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.18
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+1.6%
Goud
1,823.95
0.0%
Silwer
21.72
+0.5%
Palladium
2,057.04
+1.5%
Platinum
959.99
+1.4%
Brent-ruolie
114.24
+2.6%
Top-40
63,107
+1.0%
Alle aandele
69,795
+0.8%
Hulpbronne 10
73,019
+1.6%
Industriële 25
77,852
+1.0%
Finansiële 15
15,900
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos