US-taalvoorkeur lyk nou anders

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die kampus van die Universiteit Stellenbosch (US). Foto: Argief
Die kampus van die Universiteit Stellenbosch (US). Foto: Argief

In Dinsdag (16.11) se 50 Jaar gelede word berig mnr. J.J. Oosthuizen, redakteur van Matieland, het geskryf Engelssprekendes is welkom op die Matie-kampus, maar hulle moet “bereid wees om die instellings en tradisies van die universiteit te eerbiedig”. Afrikaans was toe beslis die voorkeur-onderrigtaal!

In dieselfde koerant doen die StudentePlein-organisasie aansoek by die hof dat ’n besluit van die US-senaat ongrondwetlik verklaar word. Wat is die besluit? “Dat alle fakulteite kan afwyk van die universiteit se taalplan deurdat hulle nie nuwe leermate­riaal in Afrikaans beskikbaar hoef te stel nie”! Kan ’n universiteit werklik toegelaat word om ’n besondere akademiese taal só te verguis?

In die Bybel het koning Dawid­ oor die rampspoed wat Saul en Jonatan getref het, gesê­: “Moet dit nie in Gat vertel nie; moet dit ook nie bekend maak in Askelon se strate nie . . .” (2 Samuel 1: 20). Só voel menige Afrikaanssprekende seker oor wat met Afrikaans aan die US gebeur!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos