Wat sê jy? Stuur ’n SMS na 32515

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gister se Beeld-voorblad.
Gister se Beeld-voorblad.

Die poskantore in Sinoville, Doornpoort en in die Kolonnade is almal gesluit. Ek ry toe maar na die Totiusdal-poskantoor in Waverley vir my nuwe motorlisensie. “Jammer, ons het nie ink nie. Jy moet Gezina toe gaan.” Dis nie diens nie, minister Stella Ndabeni-Abrahams. By Gezina staan die tou vir die R350-toelae tot amper in die straat. – Joe

My bietjie gesonde verstand sê vir my ’n koalisie tussen alle partye, teenoor die ANC, is die regte weg. Daar hoef geen politieke kwessies op munisipale vlak te wees nie. Beginsels is nie ter sprake nie. Net dienslewering aan inwoners is van belang. Só kan ons van ’n party ontslae raak met ’n skandelike geskiedenis as munisipale maghebbers. – Koos, Middelburg

Dink Jason Rohde hy is die enigste pa in die land wat in die tronk gaan sit met kinders daar buite? – Hari, Boksburg

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Stormers 12
Lions 13
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
besig om te laai... Regstreeks
Wolverhampton Wanderers 0
Liverpool 0
besig om te laai... Regstreeks
Southampton 1
Brighton and Hove Albion 0
besig om te laai... Regstreeks
Newcastle United 1
Burnley 0
besig om te laai... Regstreeks
Ospreys 13
Ulster 13
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos