Nog ministers, nog amptenare wat rondsit en niks doen nie en enorme salarisse verdien. Hoeveel bloed gaan Cyril nog uit die belastingbetaler tap? – Sarie, Villieria
En soos verwag raak Ramaphosa nie van Gwede Mantashe, Pravin Gordhan en Bheki Cele ontslae nie. Hulle hoort nie in die kabinet nie. – Joe
Die ANC-handves stel dit duidelik: “South Africa belongs to all its people, black, white brown and Indian.” ’n Mens sien dit nie in Cyril Ramaphosa se opgeblase kabinet nie. – Wiek Steyn, Pretoria