Werkersdag: Vier lewe, werk

akkreditasie
Een van die laaste foto’s wat van Karel Schoeman geneem is. Foto: Argief
Een van die laaste foto’s wat van Karel Schoeman geneem is. Foto: Argief

Werkersdag op eerskomende Maandag, 1 Mei, roep ons weer eens op om te besin oor die aard van werk in die lig van straf oor die sonde van die eerste mens in die paradys.

Werk op sigself is nie straf nie, maar ’n vonnis dat die mens dit moet verrig in die sweet van sy aansyn, dat hy dorings en distels moes uitskoffel en in pessiektes, oorloë en hongersnood sy dae moet slyt.

Daarvan kan hy nie loskom nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.87
+0.0%
Rand - Pond
19.80
-0.0%
Rand - Euro
16.75
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,842.31
0.0%
Silwer
21.74
-0.8%
Palladium
1,955.50
-2.7%
Platinum
952.00
-1.6%
Brent-ruolie
112.04
+2.6%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.7%
Industriële 25
72,948
-3.8%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos