’n Lewe: ‘Thomas Mollett kon na ’n misdaadtoneel kyk en méér sien as die eksperts . . .’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Thomas Mollett met hulpmiddels wat hy gebruik het met ondersoeke in hoëprofielsake. Foto: adrian de kock
Thomas Mollett met hulpmiddels wat hy gebruik het met ondersoeke in hoëprofielsake. Foto: adrian de kock

Die skrywer, uitgewer en onafhanklike forensiese agent Thomas Mollett is in Mpumalanga op 50 oorlede. Hy was ’n depressielyer. Geen misdaad word vermoed nie.

Mollett het in Piketberg gewoon. Voor sy afsterwe was hy ook ’n meestersgraadstudent in biomediese forensiese wetenskap aan die Universiteit van Kaapstad.

Hy het naam gemaak toe hy betrokke geraak het by forensiese werk ná die Inge Lotz-moord.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies (w) 0
England (w) 308/7
Rand - Dollar
17.49
+0.4%
Rand - Pond
21.48
+0.5%
Rand - Euro
18.42
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.87
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.4%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos