Die Burger, Beeld en Volksblad sê: 100ste Toets tussen Bokke, All Blacks 'n hoogtepunt

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Craven (middel) lei die Bokke op die veld vir die eerste toets teen die All Blacks in 1937. Links is die Kiwi-kaptein, Ron King.
Craven (middel) lei die Bokke op die veld vir die eerste toets teen die All Blacks in 1937. Links is die Kiwi-kaptein, Ron King.

Sedert die eerste toets tussen Suid-Afrika se Springbokke en Nieu-Seeland se All Blacks in Dunedin in 1921 het die onverbiddelike rugbystryd tussen die twee spanne glorieryke sportmomente, teleurstellings en omstredenheid gelewer. Met al dié bestanddele word dit met reg as ’n klassieke sporttradisie vir fynproewers beskou.

Saterdag se 100ste toets – in Townsville, Australië, weens Covid-19 – tussen die geswore mededingers is ’n historiese viering van die eeu lange stryd oor wie die beste rugbyland ter wêreld is.

Wat ander rugbylande ook al sê, Suid-Afrika en Nieu-Seeland is die twee rugbyreuse. Met 59 seges teenoor 36 in 99 toetse (vier gelykop) en 2 050 punte teenoor 1 576, is die All Blacks die gerieflike voorloper in dié stryd. Terwyl die Springbokke die een span bly wat die Kiwi’s kán klop. Suid-Afrika se verowering van die Rugby-wêreldbeker in 1995 ná ’n titaniese eindstryd teen Nieu-Seeland is by uitstek ’n voorbeeld van so ’n beslissende sege.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos