Die Burger, Beeld en Volksblad sê: JZ se Stalingrad-waan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Regter Sisi Khampepe  Foto: Gallo Images
Regter Sisi Khampepe Foto: Gallo Images

Die konstitusionele hof het in sy jongste uitspraak ’n belangrike bres geslaan teen Jacob Zuma, die land se bekendste gevangene op parool, se Stalin­grad-waan.

Uiteindelik het iemand, in die persoon van regter Sisi Khampepe, en die meerderheid van haar mederegters in die land se hoogste hof Zuma se misbruik van regsprosesse op die naam genoem.

Dit is ’n welkome uitspraak dat die hof geweier het om Zuma se 15 maande tronkstraf vir minagting van die hof te heroorweeg. Khampepe het Zuma se hersieningsaansoek tereg as ’n “monumentale vermorsing” van regterlike hulpbronne beskryf. Sy het bevestig dat verdienstelike gevalle steeds om so ’n tersydestelling van vonnis kan aansoek doen, maar dit is nie vir diegene wat op elke moontlike manier regsprosesse probeer misbruik nie. Ook dat Zuma homself willens en wetens aan die hof se oorweging van sy vonnis onttrek het en nie nou agterna martelaarskap kan pleit omdat hy onregmatig in sy afwesigheid verhoor is nie. Sela.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
+0.1%
Rand - Pond
20.44
-0.0%
Rand - Euro
17.21
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.15
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,788.23
-0.2%
Silwer
23.99
-0.6%
Palladium
2,015.00
+0.2%
Platinum
1,023.99
-0.7%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
61,025
0.0%
Alle aandele
67,615
0.0%
Hulpbronne 10
63,620
0.0%
Industriële 25
87,147
0.0%
Finansiële 15
14,027
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos