Die Burger, Beeld en Volksblad sê: Petra was ’n fyn digter van ‘hart se omtes’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Petra Müller tydens ’n onderhoud in Augustus 2007.   Foto: Edrea Cloete
Petra Müller tydens ’n onderhoud in Augustus 2007. Foto: Edrea Cloete

As digter word Petra Müller vir haar liriese, aardse gedigte onthou.

Sy ontvang die Hertzogprys vir haar poësiebundel Die aandag van jou oë, wat André P. Brink as van die grootste digbundels tot nog toe in Afrikaans tipeer. Die bundel handel oor die dood van haar joernalisman, Wilhelm­ Grütter. Die digter Danie Marais skryf dat haar poësie jou intrek en “toewikkel in helder woorde en wasige vergesigte”.

Die letterkundige Joan Hambidge meen Müller kon dig oor die “omtes van die hart” en “diep besin oor verlore mense en tye”. Die voortydige dood van haar broer, Nico, vind diep neerslag in haar werk. Sy noem in onderhoude dat dit haar broer se dood is wat haar tot die digkuns gedryf het en dat sy haarself as skrywer van kortverhale gesien het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos