‘1652’: Skrywer stel sy saak

akkreditasie
Patric Tariq Mellet, skrywer van The Lie of 1652.Foto: Edrea du Toit
Patric Tariq Mellet, skrywer van The Lie of 1652.Foto: Edrea du Toit

Dit is hartseer dat Die Burger ver weggedwaal het van die transformasiepad wat begin is onder leiding van ’n voormalige redakteur, Henry Jeffreys, en terugbeweeg het na die apartheidspropagandablad van wit nasionaliste wat dit vir ’n groot deel van sy bestaan was.

Dit het na vore gekom toe die koerant, sonder om aan my enige geleentheid te bied om kommentaar te lewer, ’n driekwartbladsy met ’n lasterlike aanval met onwaarhede en al van die outeur Dan Sleigh gepubliseer het oor my onlangse boek, The Lie of 1652. Dit is skadelik vir my as die skrywer en vir die uitgewer.

In die erkennings aan die einde van sy boek Eilande sê Sleigh hy aanvaar verantwoordelikheid vir die verandering van historiese feite, maar dat hy dit ter wille van sy lesers gedoen het. In werklikheid regverdig hy sy peutery met feite as synde ’n postmoderne aanbieding en interpretasie van historiese dokumente as ’n fiksieskrywer. Deur hom te veroorloof om homself aan te bied as ’n stem vir gekleurde mense en inheemse Afrikane, neem hy aan dat sy koloniale siening nie deur sy apartheid-rasheerssugtige kultuur verdraai is nie en dat dit regverdigbaar is vir hom om woorde in swart mense se mond te lê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.13
+1.2%
Rand - Pond
20.62
+1.2%
Rand - Euro
17.15
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.00
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,842.42
+0.1%
Silwer
24.66
+2.1%
Palladium
2,067.50
+3.2%
Platinum
1,055.07
+2.7%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos