As jy lamspeertjies wil eet

akkreditasie
Jana Luther
Jana Luther

Sonder kos bly niemand lank nie. Eet ons nie, praat ons oor kos; praat ons nie daaroor nie, dink ons dalk al aan die volgende maal. Oor voeding is daar sterk menings.

Dinge kry name om hulle bekend te stel. ’n Nuwe ontdekking of uitvindsel kry dikwels die naam, of ’n gedeelte van die naam, van iets wat reeds bekend is. ’n Bekenderige naam bring ’n mens ’n bietjie nader aan ’n nuwe ding, maak die ding vir jou minder vreemd, soos om die muisvormige katoeter waarmee jy die flikkerstokkie op jou rekenaarskerm rondsleep, ’n muis te noem, of die Engelse “drone”, vanweë die geluid daarvan, ’n hommeltuig.

Dat geregte, eetgoed, drankies ook soms half bekende name kry, is dus te verwagte, maar maak maar seker voor jy hap en sluk: Grapmakers, en party sjefs, verlekker hulle skynbaar daarin om hongeriges te mislei of eters minstens ’n bietjie te laat gril voordat hulle weglê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.53
+1.2%
Rand - Pond
20.06
+0.7%
Rand - Euro
16.90
+1.0%
Rand - Aus dollar
10.87
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,769.80
+0.2%
Silwer
23.69
+2.1%
Palladium
2,102.50
+3.9%
Platinum
1,043.68
+0.4%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,190
-0.1%
Alle aandele
66,776
-0.0%
Hulpbronne 10
63,288
-0.5%
Industriële 25
84,981
+0.6%
Finansiële 15
14,022
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos