Blouwillemaandag: Die probleem is as jy voor jou tjoppie gaar is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Blouwillem
Blouwillem

Ek kry gisteroggend vroeg ’n watseaap-foto van Jan van Riebeeck in ’n Springboktrui met Tafelberg in die agtergrond met die volgende byskrif : “Sorry Bokke, dis alles my skuld!”

En terwyl ek toe maar half teen my sin daaroor grinnik (want as ek grimmig grimlag bly ek nie so lekker rugbymoerig voor kerk nie), vat ek die eerste sluk koffie en toe proe dit vir my kompleet soos Engelse sout in brakwater. Maar nou ja, die verloor was darem ’n beter verloor as die een wat ons verwag het en al was dit ’n dag ná braaidag, wie’t gesê ons mag nie maar weer braai nie?!

En toemaar oom Jan, dié een was nie jou fout nie. Die skeidsslegter wou nog vir ons ’n skrum gee, maar ons willie ’n skrum hê nie, ons Willie wil toe hardloop. Ai!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos