Die waarheid is nie altyd so eenvoudig nie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Hennie van Coller
Hennie van Coller

Op ’n dag vertel Ernst van Heerden, die toenmalige hoof van die departement Afrikaans en Nederlands, vir my ’n staaltjie wat hy gesitueer het in die vroeë sestigerjare van die vorige eeu.

’n Student wat sy honneursgraad in Afrikaans en Nederlands verwerf het by die voormalige UOVS, doen navraag by Van Heerden oor ’n moontlike magistergraad. Destyds het die dosente by Wits geen goeie woord gehad vir die UOVS (en die PU vir CHO) nie.

Van Heerden, só vertel hy, voel die student dus aan die tand oor die inhoud van sy honneurs, wat in drama glo gestrek het van die klassieke Griekse dramaturge tot by Gerhard Beukes. In die poësie is gevorder tot by Van Wyk Louw en wat die prosa betref, is veral gefokus op D.F. Malherbe en C.M. van den Heever.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 28/0
besig om te laai... Regstreeks
Marumo Gallants FC 0
Royal AM 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 27/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+0.9%
Rand - Pond
20.08
+0.4%
Rand - Euro
16.98
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,773.34
+0.5%
Silwer
23.96
+3.3%
Palladium
2,091.50
+3.5%
Platinum
1,045.50
+0.6%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
+0.1%
Alle aandele
66,912
+0.1%
Hulpbronne 10
64,002
-0.2%
Industriële 25
84,631
+0.7%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos