Dít is wat in ’n gesin gebeur as die kerk skeur

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Dana Snyman
Dana Snyman

Dit is die ou storie. Daar is onmin in die NG Kerk, sê die koerant. Die kerk waarin my oorlede pa vir hoeveel jaar ’n predikant was.

Dink ek aan my kinderjare in die pastorie, voel dit of daar altyd een of ander struweling of onenigheid in Pa se gemeente of in die kerk was. ’n Kind voel sulke dinge aan. Jy kom agter jou pa raak stiller. Jy hoor hom in ’n gedempte stem vir iemand oor die telefoon sê: “Maar die Kerkorde verbied dit uitdruklik, broer.”

Jy sien hoe die hoofouderling, oom Orton, voor die huis uit sy Chev klim, hoe hy en jou pa mekaar strammerig groet, hoe hulle vir meer as ’n uur agter jou pa se toe studeerkamerdeur redekawel, en hoe oom Orton – in elke gemeente was so ’n nors oom Orton wat vir Pa hel gegee het – weer wegry sonder om eens koffie te drink.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 219/7
besig om te laai... Regstreeks
TS Galaxy FC 0
AmaZulu 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 7/0
Bangladesh 153/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+1.1%
Rand - Pond
20.08
+0.6%
Rand - Euro
16.98
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,770.77
+0.3%
Silwer
23.85
+2.8%
Palladium
2,092.00
+3.5%
Platinum
1,044.00
+0.5%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.1%
Alle aandele
66,912
-0.0%
Hulpbronne 10
64,002
-0.5%
Industriële 25
84,631
+0.6%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos