Eenheid met rampokkers

akkreditasie
Oudpres. Jacob Zuma en pres. Cyril Ramaphosa in gelukkiger dae.  Foto: Gallo Images
Oudpres. Jacob Zuma en pres. Cyril Ramaphosa in gelukkiger dae. Foto: Gallo Images

Net in die laaste weke het die groeiende gaping tussen die beste belang vir Suid-Afrika en die beste belang vir die regerende party, die strompelende ANC, al hoe sigbaarder geword.

Een van die kwessies is uiteraard die vrylating van Jacob Zuma op mediese parool. Glo in die beste belang van die ANC, want dit gaan groter eenheid en stabiliteit vir die organisasie inhou. Immers is Zuma ook ’n siek ou man en moet sy regte in dié verband gerespekteer word, word ons wysgemaak.

Dat die ANC net eenheid en stabiliteit kan verkry deur eenheid met rampokkers te handhaaf, wys hoe laat in die dag dit vir die organisasie geword het: dít met die Zuma-horde wat die land rot en kaal gesteel het en bereid was om ’n gruwelike geweldspoor na te laat as hulle nie hul sin kry nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10
India A 243/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.82
+0.2%
Rand - Pond
20.95
+0.2%
Rand - Euro
17.86
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,786.82
+0.1%
Silwer
22.41
-0.4%
Palladium
1,870.00
+0.9%
Platinum
965.50
+0.8%
Brent-ruolie
75.44
+3.2%
Top-40
66,210
-0.5%
Alle aandele
72,646
-0.4%
Hulpbronne 10
69,138
-1.4%
Industriële 25
96,047
+0.1%
Finansiële 15
14,225
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos