‘Einde van die geskiedenis’?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die oorlog wat die wêreld verander . . . ’n Soldaat van Oekraïne by die oorblyfsels van ’n Russiese Mi-8-helikopter wat naby Kiëf neergestort het.Foto: REUTERS
Die oorlog wat die wêreld verander . . . ’n Soldaat van Oekraïne by die oorblyfsels van ’n Russiese Mi-8-helikopter wat naby Kiëf neergestort het.Foto: REUTERS

’n Artikel met die titel ‘The End of History?’ het ’n plofbare debat ontlok oor die toekoms van die wêreld in die era ná die Koue Oorlog,” het die Ierse skrywer Malise Ruthven opgemerk.

Wat gevolg het, was een van die opspraakwekkendste gesprekke in die laaste dekade van die 20ste eeu. Dit is ontlok deur die aanvanklike artikel deur die politieke filosoof Francis Fukuyama. In 1992 is die artikel in boekvorm deur die Vrye Pers gepubliseer en The End of History and the Last Man het vinnig ’n topverkoper geword.

Fukuyama se oorspronklike argument wat die grondslag van sy boek vorm, is dít: Dat die ontwikkeling van die menslike geskiedenis as ’n stryd tussen ideologieë grotendeels afgehandel is, met die liberale demokrasie (met sy persoonlike vryheid en vryemarkstelsel) wat ná die Koue Oorlog en die val van die Berlynse Muur in 1989 bo alle vorme van regering seëvier.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Benetton 0
Cardiff Rugby 0
Rand - Dollar
15.90
-0.2%
Rand - Pond
19.85
-0.3%
Rand - Euro
16.76
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.16
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,841.03
-0.1%
Silwer
21.69
-1.0%
Palladium
1,959.50
-2.5%
Platinum
951.00
-1.7%
Brent-ruolie
112.04
+2.6%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.7%
Industriële 25
72,948
-3.8%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos