Elke asemteug is ’n kans vir leef en vir skep

akkreditasie
Jana Luther
Jana Luther

Atman, atum, adem, asem.

Deur tale van verskillende taalgroepe loop die naelstring van Afrikaans terug via Nederlands, Middelnederlands, Oudnederlands, Germaans tot by die hipotetiese vrugbeginsel: die oertaal Proto-Indo-Europees. In al die groot taalfamilies van Europa – Albanees, Anatolies, Armeens, Balties, Germaans, Grieks, Indo-Irannees, Italies, Kelties, Slawies, Togaars – is daar woorde wat tot dié voorouertaal teruggevoer kan word as ons hulle met mekaar vergelyk. Woorde en dele van woorde wat tussen 6 000 en 7 000 jaar gelede ontstaan het wat ons vandag nog gebruik.

Die oudste bron waaruit ons die verhale kan rekonstrueer wat die ou Indo-Europeërs aan mekaar vertel het, is ’n versameling godsdienstige tekste wat bewaar gebly het: die Rig-Veda, wat minstens 3 000 jaar gelede in Sanskrit, ’n Indo-Europese taal uit Indië, geskryf is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.53
+1.2%
Rand - Pond
20.06
+0.7%
Rand - Euro
16.90
+1.0%
Rand - Aus dollar
10.87
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,769.80
+0.2%
Silwer
23.69
+2.1%
Palladium
2,102.50
+3.9%
Platinum
1,043.68
+0.4%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,190
-0.1%
Alle aandele
66,776
-0.0%
Hulpbronne 10
63,288
-0.5%
Industriële 25
84,981
+0.6%
Finansiële 15
14,022
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos