En tóé het ek eers die All Blacks gesien

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Emile Joubert
Emile Joubert

Die eerste keer dat ek die All Blacks sien speel het, was in ’n vreemde land. In die rugby-tempel van Cardiff Arms Park, die tuiste van Wallis se rugbyspan, wat die Nieu-Seelanders moes aandurf op dié se befaamde toer van 1972-’73 deur die Britse Eilande.

Vreemde plek of te not, as negejarige Suid-Afrikaanse laaitie ver van die huis het ek reeds geweet dat wie ook al teen die All Blacks speel, vir die manne in swart moet klop.

Dit was die middag van Desember 1972, in die hart van die Britse winter, en ek onthou die lagie mis wat oor die gras gehang het toe die spanne opdraf. Die Walliesers in hul skelrooi truie – helderder en rooier as wat dit ooit op die televisie lyk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos