Frans Cronjé: DA se ras-beleid het kiesers die harnas ingejaag

akkreditasie

Wil die DA sy kiesers terughê? Dit sal die vraag wees wat die party in die maande vorentoe homself sal moet afvra.

Beroerd is die regte woord vir die DA se verkiesingsuitslag. Op ’n nasionale vlak het ondersteuning vir die DA van 22,2% in 2014 tot 20,8% gedaal – en dit ná ’n dekade van verregaande korrupsie en wanbestuur deur die ANC.

Een DA-leier het voorgegee dat diegene wat die party verlaat het rassisties was en deur “swartgevaar-politiek” oorreed is om ’n ander politieke heenkome te vind.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.77
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos