Frans Cronjé: Gordhan groter probleem as wat baie besef

akkreditasie

Op ’n moeilike tydstip in die aanloop tot die politieke oorgang van die 1990’s het ’n voormalige senior Nasionale Party-leier na bewering vir ’n Amerikaanse diplomaat gesê Suid-Afrika moenie die verkeerde fout maak nie. Dit is ’n uitsonderlike manier om die beperkte keuses te beskryf wat lande soms het.

Twee weke gelede is in hierdie rubriek daarna verwys dat Pravin Gordhan, minister van finansies, in die eerste plek aandadig was aan ’n anti-sake-gerigte beleidsraamwerk wat soveel skade aan die ekonomie aangerig het.

In die tweede plek het die regering in Gordhan se ampstermyn beheer oor die begroting begin verloor en sy skuldvlakke verdubbel deur roekelose optredes soos die beduidende vergroting van die staatsdiens, die subsidies wat aan korrupte en swak bestuurde maatskappye in die staat se besit betaal is, asook belastinggeld wat op duur SEB-tenders vermors is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.87
+1.2%
Rand - Pond
21.12
+0.8%
Rand - Euro
17.95
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.26
+1.3%
Rand - Jen
0.14
+1.3%
Goud
1,767.41
-0.8%
Silwer
22.33
+0.1%
Palladium
1,756.50
+0.7%
Platinum
938.50
+0.3%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos