Misdaad is besig om die oorhand in Suid-Afrika te kry, skryf Julian Rademeyer.
’n Soektog na verdagtes “wat ’n beroering veroorsaak het” was hoe die polisie die voorval in ’n mediaverklaring beskryf het.
Maar die beskrywing daarvan is ’n studie in onderspeling.