Indië, China sal SA se groei stu

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Roelof Botha
Roelof Botha

Suid-Afrika se geldeenheid het sedert vroeg in September die wind behoorlik van voor gekry, terwyl die Johannesburgse aandelebeurs (JSE) ook pak slae gekry het.

Die rand het die afgelope drie weke met sowat 1,6% verswak, wat nie voor die deur van enige plaaslike ekonomiese of politieke probleme gelê kan word nie, maar eerder voor dié van ’n sterker Amerikaanse dollar. Heelwat ander ontluikende ekonomieë se geldeenhede het egter nóg swakker teenoor die dollar gevaar, veral Brasilië en Turkye, terwyl die Australiese dollar ook hard deur sy Amerikaanse eweknie geklap is met ’n depresiasie van byna 3%.

By die JSE het dit veel erger verloop, met die indeks van alle aandele (Alsi) wat in die eerste drie weke van September met byna 7% teruggesak het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos