Is jy Afrikaans? Dan is die keuse joune

akkreditasie
Jana Luther
Jana Luther

Oor die wêreld heen spesialiseer ’n klein groepie mense in die ontwikkeling van nuwe tale: Atlantiaans, Dothraki, Klingon, Na’vi, elk met sy eie woordeskat. Kuns- en fantasietale vir rolprente en TV-reekse: Atlantis, Game of Thrones, Star Trek, Avatar.

In die wêreld se meer as 7 000 tale verbonde aan historiese kulture, daarenteen, het klankkombinasies oor duisende jare tot woorde ontwikkel: grond, lig, vuur, wind, water. Van ons oudste woorde het waarskynlik uit klanknabootsings ontstaan: blaf, kraai, tik, knak.

Vir ’n kunsmatig gekonstrueerde taal kan ’n mens woorde skep wat so te sê volledig nuut is. Neologismes in Afrikaans, of Engels, is meestal nuwe afleidings of nuwe samestellings van reeds bestaande, bekende woorde.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Oman 116/9
Bangladesh 153/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.53
+1.3%
Rand - Pond
20.06
+0.7%
Rand - Euro
16.90
+1.0%
Rand - Aus dollar
10.87
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,770.41
+0.3%
Silwer
23.80
+2.6%
Palladium
2,100.00
+4.0%
Platinum
1,045.50
+0.7%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,190
-0.1%
Alle aandele
66,776
-0.0%
Hulpbronne 10
63,288
-0.5%
Industriële 25
84,981
+0.6%
Finansiële 15
14,022
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos