Julian Jansen: ‘Menseboeke’ is nie vir die graf bedoel nie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister

’n Groot deel van die nostalgie na my kinderjare is verweef in meesleurende refreine soos Groep Twee se “Daar’s niks soos ware liefde”, paragrawe van boeke soos dié van Fritz Deelman, die dialoë van radioverhale soos Brug oor Satansvallei en grinterige fliekbeelde soos Seun van die wildtemmer.

Die melancholie van hierdie woorde, beelde en klanke is egter selde ’n ware weerspieëling van my opgroei in die Rusthof-buurt in die Strand.

’n Eenkantwêreld uitgemerk op ’n landmeterkaart.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.0%
Rand - Pond
19.96
+0.7%
Rand - Euro
16.82
+0.8%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,786.53
+1.0%
Silwer
24.37
+3.0%
Palladium
2,076.41
-1.3%
Platinum
1,057.08
+1.4%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos