Krisisse kan versmelt

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Poolse soldate patrolleer die grens met Belarus naby die Poolse stad Kuznica. Foto: Reuters
Poolse soldate patrolleer die grens met Belarus naby die Poolse stad Kuznica. Foto: Reuters

In Sentraal- en Oos-Europa dreig twee internasionale krisisse – een tussen Belarus en Pole, en die ander tussen Rusland en Oekraïne. Leopold Scholtz probeer dié situasie uitpluis.

As ’n mens wil verstaan wat die twee huidige krisisse in Sentraal- en Oos-Europa behels, moet jy dit kortliks teen die onlangse historiese agtergrond sien – anders neem die verwarring heeltemal oor.

In teorie het die ou Sowjetunie uit 15 deelstate bestaan. Die val van die Berlynse Muur in November 1989 het aanleiding gegee tot die verkrummeling van die Sowjet-heerskappy oor Sentraal- en Oos-Europa, en uiteindelik in Desember 1991 tot die uiteenval van dié supermoondheid in sy afsonderlike deelstate.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10 & 202/1
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 343/7
England 147/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.72
-0.1%
Rand - Pond
20.75
-0.1%
Rand - Euro
17.80
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.27
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,785.82
+0.2%
Silwer
22.34
-0.4%
Palladium
1,852.72
-0.2%
Platinum
957.00
-0.4%
Brent-ruolie
75.82
+0.5%
Top-40
66,060
+0.1%
Alle aandele
72,484
+0.1%
Hulpbronne 10
69,041
+0.6%
Industriële 25
95,532
-0.3%
Finansiële 15
14,311
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos