‘Lees op eie risiko’

akkreditasie
Patrick Tariq Mellet, skrywer van The Lie of 1652.
Patrick Tariq Mellet, skrywer van The Lie of 1652.

Onsin. Uit die duim gesuig. Dit is woorde wat Patrick Tariq Mellet se bewerings oor skeepsdiens in Tafelbaai in sy onlangs verskene The Lie of 1652 (Tafelberg) by my oproep.

Ek bepaal my by ’n bespreking van die boek se titel, sake daarmee verwant en die skrywer se werkswyse. Die titel skep groot verwagting, niks minder nie as ’n belangrike nuwe bydrae tot internasionale historiografie. Dit beloof ’n korreksie op die datum 1652, Van Riebeeck se datum. Die eintlike teiken is Van Riebeeck en dit waarvoor hy onthou word.

Die teks begin en eindig met outobiografiese mededelings deur die outeur. Subjektiwiteit is dus moontlik. Die boek bevat geen bibliografie nie. Daar is verskeie bladsye met eindnotas, waarin die name Leibbrandt en Schoeman (wees gewaarsku) as bronne volop voorkom, maar geen teken van primêre argivale bronne met nuwe inligting nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 0
India 338/7
besig om te laai... Regstreeks
Romania 6
Italy 26
besig om te laai... Regstreeks
Romania 6
Italy 26
Rand - Dollar
16.32
-0.2%
Rand - Pond
19.76
+0.3%
Rand - Euro
17.01
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.14
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,801.63
-0.3%
Silwer
19.75
-2.6%
Palladium
1,961.50
+1.1%
Platinum
882.50
-1.7%
Brent-ruolie
109.03
-3.1%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-3.9%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos