Ons moet vir ’n slag van aangesig tot aangesig kom met dit wat ons onderdruk en ongemaklik maak. Vir haar is afstomping gelyk aan die dood, skryf Louise Karsten.
Die dertiende eeuse Persiese digter Rumi skryf in sy gedig “The Guest House” dat die mens ’n gastehuis is, waar ’n nuwe gas elke oggend arriveer:
A joy, a depression, a meanness,