Maak seker onderwysers is veilig by skole

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister

Die skietdood van ’n gr. 6 wiskundeonderwyser op die perseel van die Heinz Park Primêre Skool in Philippi het skokgolwe deur die onderwyslandskap gestuur. Blykbaar het twee mans wat die veiligheidswag gedwing het om toegang tot die skool te kry, vir Thulani Manqoyi geskiet terwyl hy in sy motor Bybel gelees het voor die skool sou begin. Na bewering het ’n leerling vir Manqoyi gedreig omdat hy die kind by ’n vorige geleentheid die klas belet het.

Dis nie die eerste en beslis nie die laaste keer dat ’n onderwyser wat probeer om dissipline te handhaaf, aan die ontvangkant van geweld is nie. ’n Seun het met ’n paal op my afgestorm omdat ek hom aangespreek het oor sy gedrag. ’n Kollega is met ’n bofbalkolf bygekom. Elke onderwyser ken sulke voorbeelde.

Manqoyi was ’n toegewyde, maar streng onderwyser wat sy leerlinge met liefde en respek behandel het. ’n Onderwyser wat nie geskroom het om ’n kind te dissiplineer wat die grense van vryheid oorskry nie, maar ook besef dat dissipline sonder liefde, kinders meer rebels maak. Dié onderwysers het eerder ons steun nodig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos