Mpiyakhe Dhlamini: ANC loop dieselfde ekonomie-pad as NP

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Suid-Afrika kan nie op die regering staatmaak om ons uit die ekonomiese gat te beplan nie.

Volgens die jongste BBP-syfers het die ekonomie in die tweede kwartaal van 2021 met 1,2% gegroei. Dit het die BBP laat styg tot R4 523 miljard, effens minder as in die eerste kwartaal van 2018. Derhalwe was die basis-effek nie genoeg om ons terug te bring by ons vorige basislyntrajek van die BBP nie. Dis allesbehalwe goed, want Suid-Afrika ervaar al jare, selfs vóór die Covid-19-pandemie, lae groei.

Suid-Afrikaanse beleidmakers is vasbeslote om groei deur staatsbeplanning na te jaag. Voorbeelde sluit in die nywerheidsbeleid-aksieplan, die nasionale ontwikkelingsplan (glo ons steeds aan daai lugkasteel?) en die geïntegreerde-hulpbronplan wat voorgee om die elektrisiteitsvraag tot 2030 te voorspel. Agter al dié planne is die aanname dat die regering ’n redelike kennis het wat dit haalbaar maak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 0
Bangladesh 49/3
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-1.0%
Rand - Pond
20.59
-0.8%
Rand - Euro
17.37
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.23
-1.0%
Rand - Jen
0.13
-1.4%
Goud
1,786.60
-0.4%
Silwer
23.95
-0.9%
Palladium
1,994.00
-1.0%
Platinum
1,019.50
-1.3%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.2%
Alle aandele
67,494
-0.2%
Hulpbronne 10
63,048
-0.3%
Industriële 25
87,148
-0.1%
Finansiële 15
14,043
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos