’n Onstuimige nuwe Nuwe SA

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
“Nog vyf jaar . . .” ’n ANC-verkiesingsaamtrek in Phuthaditjhaba verlede maand.  Foto: Mlungisi Louw
“Nog vyf jaar . . .” ’n ANC-verkiesingsaamtrek in Phuthaditjhaba verlede maand. Foto: Mlungisi Louw

Die ANC het die beheer oor al drie metro’s in Gauteng verloor.

Johannesburg en Ekurhuleni is onverwags deur die DA in ’n minderheidsregering oorgeneem en in Tshwane is Randall Williams onbestrede deur ’n meerderheidskoalisie tot burgemeester herkies. Die amptelike opposisie het reeds beheer oor vier van die agt metro’s – vyf van die agt indien die DA eThekwini ook inpalm – en hoewel die DA-regerings in die metro’s buite Kaapstad broos is, bou politieke herskikking momentum op.

Herman Mashaba noem dit die “nuwe­ dagbreek”. Ander verwys na hierdie tyd as die “nuwe Nuwe Suid-Afrika” of selfs “post-Suid-Afrika”. Die tyd van die groot, oorgesentraliseerde eenheidstaat kom tot ’n einde met die opkoms van ’n politiek van identiteit, geografiese streke en kleiner eenhede wat met mekaar saamwerk ten gunste van gedeelde belange.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos