Nathan Trantraal: Ek’s ’n groot contradiction, en soek g’n respek vir dit

akkreditasie
Ek trust ie mense wie nie kan lag vi goed wat mensie supposed is om voo te lag ie.
Ek trust ie mense wie nie kan lag vi goed wat mensie supposed is om voo te lag ie.

Virre tyd het ek gegloe jy moet mense se beliefs respect. Of at least moet jy sensitive wies vi wat annes in gloe. Ve’al of course, religious beliefs. Ek dink my empathy vi religious mense kom ytie feit dat ek soe baie mense ken wat soe gestrip was van alles dee life, dat al wat hulle oo het die belief is dattit als part vanne cosmic plan was. Ek prefer om net te gloe in wat ek kan verify, maa as jy nie careful issie, kan dai oek prescriptive raak, ’n soot van religion wôd. Maa ammel wat in iets soek om te gloe, issie altyd broken en velore nie. Somtyds is hulle maa net psychopaths wat control oo anne mense se liewens wil exert. More often than not find ek is dai die case. En dan raak it irresponsible om anne mense se beliefs te respect.

Wan mense wat beliefs het, respect rarely anne mense se beliefs. Die problem vi my met anne mense se beliefs is dat hulle altyd eventually compelled gan voel ommit met jou te deel. Ammel lag vi Jehovah’s Witnesses wat by jou dee kom klop en dai boekies vekoep, maa ammel hette bietjie of baie van dai in hulle. Ek dink somtyds hoe cool it sou wies as ôs nooit vi mekaa gesêret waa in ôs gloe nie. Is funny, wan mense is incredibly reluctant om vi mekaa te sê hoeveel hulle pay annie einde vannie maand, maa die beliefs wat soe deeply personal is, dai kan jy met ienagge een wat veby kom deel. Dai is hoe it gebee dat mense in American skole boeke begin ban. En hoe anti-abortionists vi vrouens wil sê wat hulle met hulle bodies mag doen. Maa dai is American problems. Ôs constitution protect ôs virrie most part.

My problem met anne mense se faith en belief is meer personal. Ek kannie vriende wies met religious mense nie, en ek kannie vriende wies met ôdentlike mense nie. Assie feit dat ek vloek as ek praat jou pla, moet jy wiet die feit dat jy nie vloek ie, pla vi my. Ek trust ie mense wattie vloek ie. En ek trust ie mense wie nie kan lag vi goed wat mensie supposed is om voo te lag ie. Ôdentlikheid is religion se klein broetjie. En net oppe baie meer simple level is mense wat ôdentlik is mostly smug en judgemental. Hulle besef ie hulle is oek maa net die way hulle is omdat hulle inne spesifieke soot hys grootgemaak wassie. En as hulle inne annesoot hys grootgemaak was, might hulle different gewies et ie. Soe as jy nee kyk op my vi hoe ek praat, dan wat jy eintlik doen is jy kyk nee op my ma en pa vi hoe hulle gepraat et. En dai sê vi my jy hettie respek virrie hys wat ek ytkom ie. My familie is completely dysfunctional, maa daa is min soot mense wie ek minder despise asse proud, strong man wat elke Sondag met sy hele gesin innie kêk sittie. Ek het klomp mense soes dai geken toe ek klein was. Hulle het altyd vi hulle laities gesê hulle moetie met ôs speelie, wan ôs is vyl en deemekaa.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Benetton 7
Cardiff Rugby 0
Rand - Dollar
15.91
-0.3%
Rand - Pond
19.84
-0.3%
Rand - Euro
16.79
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.17
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,840.43
-0.1%
Silwer
21.68
-1.1%
Palladium
1,955.50
-2.7%
Platinum
951.00
-1.7%
Brent-ruolie
112.04
+2.6%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.7%
Industriële 25
72,948
-3.8%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos