Nathan Trantraal: Jy’s miskien ‘the client’, maa hulle is inhuman

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Lat ek vi jou iets vetel, wat baie sin gan maak vi jou as jy al ooit mette IT-pesoon gedeal et. My jonger broe het Information Technology gestudy virre paa jaa, en hy is die een wie vi my dié gesêrit: as jy IT study is daa actually ’n module waa hulle jou lee om unlikable te wies. Ampe soes hulle jou lee innie military ommie enemy te kill sône hesitation.

And you guessed it, in die situation is jy die enemy ennie dude wat moet kom ytwêk hoekom jou PC nie die network printer kan access ie, hy issie murderous soldier. Of course, sou it slightly meer sense gemaak it as die computerman die printer offie network as ie enemy gesien et, en vi jou as die innocent civilian. Computer man is America, die printer is Taliban en jy is die Afghan. Iets soes dai. Maa at this point is logic itself probably irrelevant. En jy is probably stuck nou oppie fact, dat jy nie gewiet et dat omme computer reg te maak soe ’n high stakes game wassie. Ek was equally surprised. Maa ek het genoeg computer nerds gemeet al om te dink als maak nou sin vi my.

Ek kannie die module se naam onthou nie, maa van wat ek afgelei et, lee it vi jou asse IT-man om control te vat van elke situation wat jy in is. Hoekom jy need om control te vat inne situation waa ieman jou bel om jou help te vra en basically dan control vi jou oo te gie, is nog een van life se plot holes. Maa my broe vetel my, hulle drill it in jou kop dat jy superior is an die client. Hulle refer na jou toe as, “the client” by the way. Maa hulle treat jou nooit soesie client ie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.0%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,800.00
+0.2%
Silwer
24.05
-0.0%
Palladium
1,979.00
+0.7%
Platinum
1,017.50
+0.4%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos