Niks verdryf mismoed soos ’n ‘bike trip’ nie

akkreditasie
Johan van Wyk
Johan van Wyk

My liewe vriend,

Ek het gehoop ons kan bymekaar kom om saam brood te breek, maar dis seker beter om dit nie te waag nie. Die Pes kruip nou wyer en vinniger as ’n pofadder op steroids.

Ek skryf dus maar vir jou ’n briefie in antwoord op joune, dankie, soos toe penmaats oor die pos gekorrespondeer het, die Poskantoor ’n trotse, betroubare instelling was en ek gereeld my kinders in vaderlike briewe vermaan het om minder bier te drink en te vry en harder te studeer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Namibia 0
Netherlands 42/0
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 28/3
Warriors 127/9
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.55
+0.1%
Rand - Pond
20.05
+0.4%
Rand - Euro
16.92
+0.2%
Rand - Aus dollar
10.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,778.41
+0.5%
Silwer
23.92
+1.0%
Palladium
2,098.50
-0.9%
Platinum
1,046.51
+0.3%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,160
-0.4%
Alle aandele
66,727
-0.4%
Hulpbronne 10
62,801
-1.4%
Industriële 25
85,132
+0.3%
Finansiële 15
14,131
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos