Nóg ’n stukkie staat gekaap

akkreditasie
Prof. Amanda Gouws Foto: Verskaf
Prof. Amanda Gouws Foto: Verskaf

Die laaste weke was daar berigte in die media oor presies hoe sleg dit met die Kommissie vir Geslagsgelykheid (KGG) gaan. Kommissarisse is in ’n magstryd met mekaar gewikkel, beledig mekaar en word van wanadministrasie en geldverkwisting beskuldig.

Die kommissie is ’n instelling wat in die Grondwet beskerm word. Dit moet toesig hou oor die werk van die regering, die burgerlike samelewing en die private sektor om geslagsgelykheid te bevorder. Die omvang van die werk word in die Wet op die Kommissie vir Geslagsgelykheid omskryf. Een van die belangrikste vereistes is dat die kommissie onpartydig en onafhanklik moet wees. Die wet stel dit dat geen staatsorgaan of iemand wat vir die staat werk, die werk van die KGG mag beïnvloed nie.

Daar is ’n bepaalde ontwerpprobleem in die KGG. Die kommissarisse bepaal die agenda vir die werk wat gedoen moet word, maar die werk word uitgevoer deur die sekretariaat, wat bestaan uit verskillende afdelings soos regstoesig, openbare opvoeding en inligting, navorsing en menslike hulpbronne.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos