Ons is almal op die klein blou planeet verweef

akkreditasie
Prof. Wilhelm Jordaan (78), buitengewone professor in sielkunde aan die Universiteit van Pretoria, is met die Stalsprys vir sielkunde vereer. Foto: Verskaf
Prof. Wilhelm Jordaan (78), buitengewone professor in sielkunde aan die Universiteit van Pretoria, is met die Stalsprys vir sielkunde vereer. Foto: Verskaf

In die voortwoedende, wêreldwye Covid-19-pandemie is menslike nietigheid, ons uiterste broosheid en breekbaarheid, ’n terugkerende, malende gedagte.

Op ’n vreemde manier beaam ’n enkele foto dit – dié wat in 1990 deur Nasa se Voyager 1-ruimtetuig van die aarde geneem is, ses miljard kilometer ver: ’n bleek-blou kolletjie; tegnologies ’n enkele piekseltjie. Volgens die sterrekundige Carl Sagan “a pale blue dot” waarvan hy ook gesê het: “Look again at that dot. That’s here. That’s home. That’s us.” Dis hoe klein en nietig ons en ons plek in die kosmos is.

As jy gaan stap en jy kyk van ’n bultjie of hoogtetjie af, soek en sien jy jou huis tussen die ander en jy weet dis “ons plek”: Daar leef jy, daar het jy lief, daar is jy tuis, daar is jy veilig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos