Poetin het nie sy diktatoriale streep gelos

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister

Onafhanklike peilings het daarop gedui dat pres. Wladimir Poetin se party, Verenigde Rusland, sowat 30% van die stemme in die verkiesing sou trek. Uiteindelik was die uitslag heel anders: 49,82%.

Weens die eienaardighede van die Russiese stemstelsel kry die party egter nie net die helfte van die parlementslede nie, maar meer as twee derdes – 315 van die 450 setels. Wat beteken dat Poetin na goeddunke kan handel.

Hoe het dit gebeur? Ten eerste het Poetin byna elke geloofwaardige opponent wat gelyk het of hy steun kan kry vooraf buite spel geplaas.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 216/3
Western Province 0
besig om te laai... Regstreeks
Marumo Gallants FC 0
Royal AM 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 11/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+0.9%
Rand - Pond
20.08
+0.3%
Rand - Euro
16.98
+0.5%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,779.51
+0.7%
Silwer
23.96
+3.2%
Palladium
2,096.00
+3.8%
Platinum
1,044.00
+0.4%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
+0.1%
Alle aandele
66,912
+0.0%
Hulpbronne 10
64,002
-0.3%
Industriële 25
84,631
+0.7%
Finansiële 15
13,990
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos