Praat, luister, hou dan op

akkreditasie
Jana Luther
Jana Luther

Wanneer ’n mens skryf, besluit jy vooraf: Watter soort teks gaan ek skryf? Waaroor? Hoe gaan ek die inhoud aanbied? Hoe gaan ek die teks verpak?

As jy dit weet, weet jy min of meer ook hoe lank jy moet skryf. Vir hierdie rubriek moet ek my gedagtes só organiseer dat wat ek wil sê, een A4-bladsy volmaak. Meer is te lank, en minder te kort vir dié ruimte.

Gesprekke is ’n ander storie. Vir ons welstand is sosiale omgang noodsaaklik en gesprekke is die belangrikste middel waarmee ons die netwerke, verbindings en betrekkinge tussen ons skep. Maar van die aard van gesprekvoering – hoe alledaagse gesprekke begin, ontvou, ontwikkel, verloop, en presies hoe en presies wanneer hulle eindig – daarvan weet wetenskaplikes verbasend min.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.22
+0.2%
Rand - Pond
20.57
+0.2%
Rand - Euro
17.17
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,832.30
-0.9%
Silwer
23.77
-0.2%
Palladium
2,369.50
+7.6%
Platinum
1,048.00
+1.9%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos